NO video cameras will be allowed by the public
due to the copyright of the event.

GEEN video kameras sal deur die publiek
toegelaat word nie, aangesien kopiereg bestaan.

 
DVD ORDERS
 
DVD Orders / Bestellings
 
DVD stelle vir MMC Bosveld 2017@ R250,00 elk
is beskikbaar. 2018 se DVD sal op bestelling gedoen word tydens die naweek van 27-29 APRIL 2018. Die manne wat 2018 DVD's bestel het sal dit so middle Julie kan ontvang.
 Indien betalings en bewys van betalings
ontvang word, sal die DVD's voorberei word sodat dit
per koerier aan u gestuur kan word.

Daar is 'n 6+ (ses) weke wagperiode aan bestellings verbonde.
Posgeld @ R100.00 is verbonde aan die pakkie, indien u dit nie
by Hein Snyman in Polokwane
gaan afhaal nie.

'n Bewys van betaling moet per e-pos versend word na info@mmcbosveld.co.za / heloenterprises1@gmail.com.

Skryf asseblief u naam, fisiese adres, posadres, e-pos adres en
selfoon nommer op die bewys van betaling voordat u dit faks.

Betalings kan gedoen word by:

LIMPOPO FOR JESUS
FNB - Platinum Park
Rekeningnr: 62306916381
Takkode: 260226
Verwysing: Naam en van 2017 of 2018
(bevestig watter jaar DVD u bestel)


Please e-mail to info@mmcbosveld.co.za.
Please write your name, physical address, postal address, e-mail
address and cellphone number on the proof of payment,
before you fax it.


Tell a Friend



 
 
NO REGISTRATION NEEDED
FREE EVENT

  Site Map